Ek vrees nie

Na die heerlike land, neem Jy my hand
Ek vrees nie (Vrees nie)
Dis 'n nuwe bestaan, waarheen ek gaan
Ek vrees nie (Vrees nie)

As die einde moet kom, weet ek dat U
Altyd hier by my sal wees
Want U Woord is 'n lamp, die lig op my pad
Ek vrees nie

O, ek vrees nie
U het my lewe gegee, my Vader wat Heilig is
O, ek vrees nie

Na die heerlike land, neem Jy my hand
Ek vrees nie (Vrees nie)
Dis 'n nuwe bestaan, waarheen ek gaan
Ek vrees nie (Vrees nie)

As die einde moet kom, weet ek dat U
Altyd hier by my sal wees
Want U Woord is 'n lamp, die lig op my pad
Ek vrees nie

O, ek vrees nie
U het my lewe gegee, my Vader wat Heilig is
O, ek vrees nie

U het 'n huis bo in die hemel
Vir al U kinders gaan voorberei
Ons weet nie, dalk kom U in die môre
Of dit jare sal wees, Heer ek sal nie vrees
Want U hand bring my weer veilig terug

Na die heelike land, neem Jy my hand
Ek vrees nie (Vrees nie)
Dis 'n nuwe bestaan, waarheen ek gaan
Ek vrees nie (Vrees nie)

As die einde moet kom, weet ek dat U
Altyd hier by my sal wees
Want U Woord is 'n lamp, die lig op my pad
Ek vrees nie

O, ek vrees nie
U het my lewe gegee, my Vader wat Heilig is
O, ek vrees nie

As die engele moet kom en my werk is gedaan
Sal ek Heer hier vir U wag
As Jy my kom haal, dan gaan ek saam
Ek vrees nie
Mmmm
Ek vrees nie

Canzoni più popolari di Manuel Escorcio

Altri artisti di African music