Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)

Voortaan sal ek winterskemer vleilangs loop
En droë takkies van geraamte struike stroop

Die wilgers sal gekruisig aan die hemelruim hang
En ek sal, dood menslik na jou terug verlang

Soos na die somer se rinkink van vinke in palmiete
En die onbeholpe liefde van wildeganse tussen riete

Soos na die somer se rinkink van vinke in palmiete
En die onbeholpe liefde van wildeganse tussen riete

Voortaan sal ek winterskemer vleilangs loop
En droë takkies van geraamte struike stroop

Curiosità sulla canzone Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop) di Laurika Rauch

Quando è stata rilasciata la canzone “Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)” di Laurika Rauch?
La canzone Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop) è stata rilasciata nel 1992, nell’album “Die Gang”.

Canzoni più popolari di Laurika Rauch

Altri artisti di Schlager music