Op Blouberg Se Strand

Christopher Torr, Thomas Christen, Udo Juergens

Die golwe weet waar breek die branders
Hulle dink hulle's vry
Die wolke wentel in die hemel maar
Op die winde moet hul ry
Dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand
Die wind gaan nog waai
Die son gaan nog brand
Maar dis koel na die lang nag
En ons groet die dag

Goeie môre my sonskyn
Goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei
En die strale sal brand
Ooh hoo
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand

Daar is wit gekalkte huise
En ou Tafelberg
Daar is hengelaars met stok en hoed
Wat vroeg visse terg
My pa sê my kind
Ons moet swart mossels vind
Ons is lief vir die see
Ek is lief vir my kind
Ja dit is koel na die lang nag
En ons groet die dag

Goeie môre my sonskyn
Goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei
En die strale sal brand
Mmmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand

Goeie môre my sonskyn
Goeie môre my kind
Kom ons draf langs die strand
Kom ons ry op die wind
Die sand sal ons skroei
En die strale sal brand
Mmm
Maar dis vroeg in die dag
Op Blouberg se strand

Curiosità sulla canzone Op Blouberg Se Strand di Laurika Rauch

In quali album è stata rilasciata la canzone “Op Blouberg Se Strand” di Laurika Rauch?
Laurika Rauch ha rilasciato la canzone negli album “Hart en See”, “Encore! Laurika” nel 1988, “19 Treffers van 21 jaar” nel 1999, e “Stuur Groete aan Mannetjies Roux” nel 2011.
Chi ha composto la canzone “Op Blouberg Se Strand” di di Laurika Rauch?
La canzone “Op Blouberg Se Strand” di di Laurika Rauch è stata composta da Christopher Torr, Thomas Christen, Udo Juergens.

Canzoni più popolari di Laurika Rauch

Altri artisti di Schlager music