Om En Om Draai Die Wiele

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Dan is ek weer by die huis
Tussen my eie mense
Daar’s ek gelukkig en voel ek tuis
Haai dit vervul al my hartswense

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Die ou trein se gerammel
Klink nes musiek op die oor
Dis so vrolik soos hy skommel
Net enk’le myle lê nog voor

Na veel omswerwinge is ek amper waar ek wil wees
Tien myl na ons dorpie is wat ek op die mylwyser lees

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
Lê nog vir my voor

Curiosità sulla canzone Om En Om Draai Die Wiele di Laurika Rauch

Quando è stata rilasciata la canzone “Om En Om Draai Die Wiele” di Laurika Rauch?
La canzone Om En Om Draai Die Wiele è stata rilasciata nel 1983, nell’album “Jy is te dierbaar”.

Canzoni più popolari di Laurika Rauch

Altri artisti di Schlager music