Ek Het 'n Huisie By Die See

Ek het ‘n huisie by die see, dis nag
Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan
Met al die oseaan se woeste krag

Ek hoor die winde huil, ‘n kreun, ‘n klag
Soos wat verlore siele in hul nood, al dwalend, klagend, wat in graf en dood
Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig
Ek hoor dan maar hoe loor die storm daarbuite
Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite
Hier binne is dit veilig, warm en dig

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig
Ek hoor dan maar hoe loor die storm daarbuite
Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite
Hier binne is dit veilig, warm en dig

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

Curiosità sulla canzone Ek Het 'n Huisie By Die See di Laurika Rauch

In quali album è stata rilasciata la canzone “Ek Het 'n Huisie By Die See” di Laurika Rauch?
Laurika Rauch ha rilasciato la canzone negli album “Encore! Laurika” nel 1988, “19 Treffers van 21 jaar” nel 1999, e “Stuur Groete aan Mannetjies Roux” nel 2011.

Canzoni più popolari di Laurika Rauch

Altri artisti di Schlager music