Die Diep Blou See

Ek sing vanaand van die diep blou see
Nie soseer van die liefde nie, maar my hart is wel in twee geskeur
Dis nog ‘n bietjie rou
Dis nog ‘n bietjie seer

Ek het gesê ek sal verstaan
As jy eendag weg moet gaan, deil nou terug oor die diep blou see
Sê jy sal nie weer
Weggaan nie

En al my sorge groot en klein sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie, behalwe die eindelose see

Ek sien ‘n lig maar dis baie ver
Dalk is dit maar net ‘n ster, falk het die einde al gekom
Draai die aarde nog
Om die son

Jy’t vir my laat verstaan
Dat jy eendag weg moet gaan, as jy nou net weer terug kon kom
As jy net wou
As jy net kon

En al my sorge groot en klein sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie, behalwe die eindelose see

En al my sorge groot en klein sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie, behalwe die eindelose see

En al my sorge groot en klein sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie, behalwe die eindelose see

En al my sorge groot en klein sal net sommerso verdwyn
Is daar niks meer tussen ons twee nie, behalwe die eindelose see

Behalwe die eindelose see
Behalwe die eindelose see

Curiosità sulla canzone Die Diep Blou See di Laurika Rauch

Quando è stata rilasciata la canzone “Die Diep Blou See” di Laurika Rauch?
La canzone Die Diep Blou See è stata rilasciata nel 2004, nell’album “My Ou Tante Koba”.

Canzoni più popolari di Laurika Rauch

Altri artisti di Schlager music