Waar Ek U Ontmoet

Hier waar ek in stilte wag
Hier waar alles in my na U smag
Voel ek U so naby my
Ek kannie praat
Nie eers amper asem kry

Saggies daal U gees
Oor my neer
En ek buig voor U o Heer

Hoo ooh ooh
Ek weet U is hier
Hoo ooh ooh
Ek weet U is hier

Ek voel hoe al my vrese verdwyn
En liefde oor my skyn
Hoe die wêreld om my klein raak
Die besef U is al wat saakmaak

Ek wens ek kon vir altyd net hier bly
Dis hierdie vrede wat ek nêrens anders kry
Die oomblik heilig soet
Hier waar ek U ontmoet

Ek voel hoe U my stywer hou
U stem wat sê jy kan my net vertrou
U vreugde wat my hart omring
Die woorde uit my mond
Wat net wil sing

Heilig is U naam
O Heer
Ek buig nou voor U neer

Hoo ooh ooh
Ek weet U is hier
Hoo ooh ooh
Ek weet U is hier

Ek voel hoe al my vrese verdwyn
En lig hier oor my skyn
Hoe die wêreld om my klein raak
Die besef U is al wat saakmaak

Ek wens ek kon vir altyd net hier bly
Dis hierdie vrede wat ek nêrens anders kry
Die oomblik heilig soet
Hier waar ek U ontmoet
Die oomblik heilig soet
Hier waar ek U ontmoet

Curiosità sulla canzone Waar Ek U Ontmoet di Juanita du Plessis

In quali album è stata rilasciata la canzone “Waar Ek U Ontmoet” di Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis ha rilasciato la canzone negli album “Koningskind” e “Koningskind” nel 2017.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop