Vir Solank As Ek Leef

Jurie Els

Ek het my altyd verbeel
Dat ek vir ewig kon speel
Dat liefde my nooit sou vang nie

Ek was hardkoppig en jonk
'n Mooi prinses in ’n tronk
En al die sleutels was myne

Toe sien ek jou deur die ruite
En ek moes uit my kasteel ontvlug

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart
Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune vir solank as ek leef

Jy bly 'n raaisel vir my
En al gaan jare verby
Bly jy vir my geheimsinnig
Kyk twee en twee maak tog vier
Die hele legkaart is hier
Maar daar's ’n deeltjiе wat weg is

Dit maak jou onweerstaanbaar
Dis daardie iets wat my diе pad laat loop

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart
Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune
Vir solank as ek leef

Ware liefde
Ken geen grense
Ken geen tyd
My hele lewe
Gee ek vir jou

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart
Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune vir solank as ek leef

Ek is joune vir solank as ek leef

Curiosità sulla canzone Vir Solank As Ek Leef di Juanita du Plessis

Quando è stata rilasciata la canzone “Vir Solank As Ek Leef” di Juanita du Plessis?
La canzone Vir Solank As Ek Leef è stata rilasciata nel 2007, nell’album “Volmaakte Kring”.
Chi ha composto la canzone “Vir Solank As Ek Leef” di di Juanita du Plessis?
La canzone “Vir Solank As Ek Leef” di di Juanita du Plessis è stata composta da Jurie Els.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop