Verlief En Verlore

Juanita du Plessis

Onthou my in jou drome
As jy gaan lê vanaand
Ons mooi herinneringe
Sal saggies oor jou waak

Om jou te laat gaan is nie maklik nie
Want alleen wees wil ek nie
Wat my terg bekommer as jy dink aan my
Jy weet waar om my te kry

Verlief en verlore altyd joune
Jy laat my sing jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles alles hier in my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my

Verlief en verlore altyd joune
Jy laat my sing jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles alles hier in my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my

Is dit die lag wat blink in jou blou oë
Of die glimlag om jou mond?
Die raak van jou hand aan myne
Wat die bloed in my laat stol?

Om jou te laat gaan is nie maklik nie
Want alleen wees wil ek nie
Wat my terg bekommer as jy dink aan my
Jy weet waar om my te kry

Verlief en verlore altyd joune
Jy laat my sing jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles alles hier in my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my

Verlief en verlore altyd joune
Jy laat my sing jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles alles hier in my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my

Verlief en verlore altyd joune
Jy laat my sing jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles alles hier in my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my

Verlief en verlore altyd joune
Jy laat my sing jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles alles hier in my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my
Maak dit nou joune as jy lief is vir my

Curiosità sulla canzone Verlief En Verlore di Juanita du Plessis

Quando è stata rilasciata la canzone “Verlief En Verlore” di Juanita du Plessis?
La canzone Verlief En Verlore è stata rilasciata nel 2006, nell’album “Jou Skaduwee”.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop