U Alleen

Riana Nel

As ek dink aan die kruis
Waar my Redder vir my
Sy liefde bewys het

Sy genade en bloed
Sy betaaling genoeg wat my verewig bevry het

Dis as ek harder probeer
Net om te val keer op keer
Wanneer sal ek leer?

U alleen dra my sonde
U alleen dra my skuld
U alleen het vergewe
En ek's dankbaar vir U bloed

U's gelukkig en tevrede
U onthou nie my verlede
En my toekoms is vol van hoop

U vreegde is my krag
En ek dra nie meer die las
Want ek het U aanvaarding

Dis as ek harder probeer
Net om te val keer op keer
Wanneer sal ek leer?

U alleen dra my sonde
U alleen dra my skuld
U alleen het vergewe
En ek's dankbaar want U alleen

Dra my sonde
U alleen dra my skuld
U alleen het vergewe
En ek's dankbaar

Dis U wat ons vas hou met arms van genade
En net in U liefde vind ek my vrede

U alleen dra my sonde
U alleen dra my skuld
U alleen het vergewe
En ek's dankbaar vir U bloed

Curiosità sulla canzone U Alleen di Juanita du Plessis

In quali album è stata rilasciata la canzone “U Alleen” di Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis ha rilasciato la canzone negli album “Wees Lig” e “Wees Lig” nel 2011.
Chi ha composto la canzone “U Alleen” di di Juanita du Plessis?
La canzone “U Alleen” di di Juanita du Plessis è stata composta da Riana Nel.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop