Tyd Vir Omdraai
Ek het seergekry
Het baie seergekry
Ek kan nou sien hoe ek hard probeer het om te wees
Wie ek nie is
Ek het genoeg gehad
Ek het genoeg gehad
Wys my die pad na die plek waar my siel kan rus
Ek dink dis tyd om om te draai
My hart lê in stukke rondgewaai
Dis al manier hoe ek
Myself weer heel kan kry
'n Nuwe rigting, 'n oor begin
Die lewe's kort
Die tyd is min
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai (Tyd vir omdraai)
Wat het geword
Wat het van my geword?
Wie is hierdie mens in my
Hierdie een wie ek nie ken?
Ek het klaar gehuil
Vir nou het ek klaar gehuil
In die fluister van die wind is 'n stem wat roep
Ek dink dis tyd om om te draai
My hart lê in stukke rondgewaai
Dis al manier hoe ek
Myself weer heel kan kry
'n Nuwe rigting, 'n oor begin
Die lewe's kort
Die tyd is min
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai (Tyd vir omdraai)
'n Nuwe rigting, 'n oor begin
Die lewe's kort
Die tyd is min
Daar's 'n beter pad vir my
'n Beter pad vir my
Ek dink dis tyd om om te draai
My hart lê in stukke rondgewaai
Dis al manier hoe ek
Myself weer heel kan kry
'n Nuwe rigting, 'n oor begin
Die lewe's kort
Die tyd is min
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai