Opstaan

Juanita Du Plessis

Dis 'n stryd (Stryd)
Al die raaisels van die lewe in 'n weegskaal
Wat in my kop bly maal
Die verwyd (Verwyd)
Oor elke fout wat ek gemaak het
Met elke seer
Het ek 'n lewens les geleer
Dis 'n keuse
Om aan te hou loop
Nooit te gaan lê nie
Want daar's altyd hoop

Maakie saak hou hard jy val nie
Dis hoeveel keer jy opstaan
En wat die lewe na jou toe gooi nie
Wat jy daarvan maak

Maakie saak hoe diep die pyn nie
Tyd bring weer genesing
So lank jy nie moed verloor nie
En net weer probeer
En weer, en weer

Want dis hoeveel keer jy opstaan
Dis hoeveel keer jy opstaan

Om te vlug
Is net so goed ek vlug van my eie skaduwee
Dis by my elke tree
Ek het geleer (Geleer)
Om net my oë te hou op die horison se bult
Waar ek die son sal vind
Die wêreld sê
Jy's 'n mislukking
Maar ek sê
Jy kan maar alles bring

Maakie saak hou hard jy val nie
Dis hoeveel keer jy opstaan
En wat die lewe na jou toe gooi nie
Wat jy daarvan maak

Maakie saak hoe diep die pyn nie
Tyd bring weer genesing
So lank jy nie moed verloor nie
En net weer probeer
En weer en weer

Oh-ho
Ooooh

Maakie saak hou hard jy val nie
Dis hoeveel keer jy opstaan
En wat die lewe na jou toe gooi nie
Maar wat jy daarvan maak (Maak)

Maakie saak hoe diep die pyn nie
Tyd bring weer genesing
So lank jy nie moed verloor nie
En net weer probeer
En weer, en weer

Want dis hoeveel keer jy opstaan
Ooh ooh
Dis hoeveel keer jy opstaan

Curiosità sulla canzone Opstaan di Juanita du Plessis

Quando è stata rilasciata la canzone “Opstaan” di Juanita du Plessis?
La canzone Opstaan è stata rilasciata nel 2012, nell’album “Jy voltooi my”.
Chi ha composto la canzone “Opstaan” di di Juanita du Plessis?
La canzone “Opstaan” di di Juanita du Plessis è stata composta da Juanita Du Plessis.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop