Miskien
Dis Maandagoggend 7-uur
Die koffie is koud
En die melk suur
Ek blaai die koerant deur tot 9-uur
En die klok
Tik-tik tot 12-uur
Die week lê voor en
Die naweek is vêr
Die highway is rof en die radio blêr
Hey
Hoe gaan ek die tyd verby kry
Miskien moet ek bel op die selfoon
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord?
Of dalk moet ek vra
Waar jy bly?
As ek jou kom haal, sal jy saam ry?
Jy leef hier in my drome
In my gedagtes elke aand
Oooh-oo-woah
Miskien moet ek vir jou sê
Dis Vrydagoggend 7-uur
Nog 'n week is verby
Maar ek's nog steeds hier
Sal ek jou kan kry of
Is jy te duur?
Sal jy die SMS lees
Wat ek stuur?
Ek wonder of ek jou vanaand sal sien
Die antwoord in my hart sê miskien
Hey
Maar hoe gaan ek dit vir jou sê?
Miskien moet ek bel op die selfoon
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord?
Of dalk moet ek vra
Waar jy bly?
As ek jou kom haal, sal jy saam ry?
Jy leef hier in my drome
In my gedagtes elke aand
Oooh-oo-woah
Miskien moet ek vir jou sê
Jy leef hier in my drome
In my gedagtes elke aand
Jy leef hier in my hart
Vanaand
Miskien moet ek bel op die selfoon
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord?
Of dalk moet ek vra
Waar jy bly?
As ek jou kom haal, sal jy saam ry?
Jy leef hier in my drome
In my gedagtes elke aand
Oooh-oo-woah
Miskien moet ek vir jou sê
Hey
Miskien moet ek vir jou sê
Oooh-oo-woah
Miskien moet ek vir jou sê