Loop Op Die Water

Juanita du Plessis

Loop
Op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop (Loop, loop)
Op die water sal ek loop

As iemand roep uit die donker van die diepste see
Kom klim nou uit
Kom klim nou uit

Ek sal jou vang my kind gee net die eerste tree
Jy kan my vertrou (Jy kan my vertrou)
Jy kan my vertrou (Jy kan my vertrou)

Ek voel hoe ek bewe
Ek twyfel Here
Maar U sal my red
Ek weet U sal my red

Loop
Op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop (Aanhou loop, loop)
Op die water sal ek loop (Op die water sal ek loop)

Vat my hand my kind hou net jou oë op my
Jy sal nie sink
Jy sal nie sink
Veilig deur die storms sal ek jou lei
Jy’s nooit alleen (Nooit alleen)
Nooit alleen (Nooit alleen)

Ek voel hoe ek bewe
Ek twyfel Here
Maar U sal my red (U sal my red)
Ek weet U sal my red

Loop
Op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom

Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop (Aanhou loop, loop)
Op die water sal ek loop

Waar my geloof te min raak
Sal ek roep (Sal ek roep)
U sal hoor (U sal hoor)
En waar die golwe te hoog raak (Te hoog raak)
Sal ek weet
U loop voor

Loop
Op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom

Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop (Aanhou loop, aanhou loop)
Op die water sal ek loop
Saam met U sal ek loop

Curiosità sulla canzone Loop Op Die Water di Juanita du Plessis

In quali album è stata rilasciata la canzone “Loop Op Die Water” di Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis ha rilasciato la canzone negli album “Koningskind” e “Koningskind” nel 2017.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop