Lepellê

Juanita Du Plessis

Is jy nog kwaai met my?
Moet tog nie nou al ry
Daar's iets wat ek wil vra
Wat my lelik pla
Kom sit nou hier by my

'n Man kan nie sonder 'n vrou
Ooh om bietjie vas te hou
Soos Ska-Rumba sonder 'n baai
En sonder die haai
So is ek sonder jou

Is jy is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepellê
Ah bokka as jy my wil hê

Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my?

Ek weet ek kla te veel
Maar ek wil jou nie deel
Ek sal my bes probeer
Om al daai "moods" te keer
En ek sal jou nooit verveel

Jy kan maar laat uitbly
En dai lekker lyfie kry
Soos patayo sonder bier
En 'n braaivleisvuur
So is ek sonder jou

Is jy is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepellê
Ah bokka as jy my wil hê

Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my?

Is jy is jy nog lief vir my?
Is ek die een by wie jy nog wil bly
Ons kan nog lepellê (lepellê)
Ah bokka as jy my wil hê (As jy my wil hê)

Ek maak 'n plekkie reg vir jou
Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou
Maar dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my?

Aaah dan moet jy hier bly
My bok is jy nog lief vir my?

Curiosità sulla canzone Lepellê di Juanita du Plessis

In quali album è stata rilasciata la canzone “Lepellê” di Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis ha rilasciato la canzone negli album “Jy Is...” nel 2003, “Jy Is” nel 2003, e “10 Jaar - Platinum Treffers” nel 2010.
Chi ha composto la canzone “Lepellê” di di Juanita du Plessis?
La canzone “Lepellê” di di Juanita du Plessis è stata composta da Juanita Du Plessis.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop