Hey

Dis Vrydagaand
Dis weer tyd vir dans, hier is nog 'n kans, vat my hand
Dan wys ek jou hoe

Want ons hou van sing en ons hou van spring
En ons almal doen die ding
Kom ons doen dit almal saam

Almal sê hey (Hey)
Sing dan hey, hey (Hey, hey)
Voel die ritme in jou are
Skud jou lyfie heen en weer

Almal sê hey (Hey)
Sing dan hey, hey (Hey, hey)
Lig jou hande in die skare
En dan dans ons heelnag deur

Niks kan ons keer
Jy kan slice as jy wil en draai waar jy wil, dis reg
Alles is reg

Want ons hou van sing en ons doen die ding
Solank ons op en af kan spring
Kom ons doen dit almal saam

Almal sê hey (Hey)
Sing dan hey, hey (Hey, hey)
Voel die ritme in jou are
Skud jou lyfie heen en weer

Almal sê hey (Hey)
Sing dan hey, hey (Hey, hey)
Lig jou hande in die skare
En dan dans ons heelnag deur

Almal sê hey (Hey)
Sing dan hey, hey (Hey, hey)
Voel die ritme in jou are
Skud jou lyfie heen en weer

Almal sê hey (Hey)
Sing dan hey, hey (Hey, hey)
Lig jou hande in die skare
En dan dans ons heelnag deur

Almal sê hey, hey, hey

Curiosità sulla canzone Hey di Juanita du Plessis

In quali album è stata rilasciata la canzone “Hey” di Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis ha rilasciato la canzone negli album “Jy Is...” nel 2003 e “Jy Is” nel 2003.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop