Engel Van My Hart

Juanita Du Plessis

Ek wonder wat het ek ooit gedoen
Om jou te verdien
Het jy dalk my hart
Deur die oë van die hemel raak gesien
Want nooit in my lewe het ek gedink
Dat iemand my
So lief kan hê soos jy
'n Engel gestuur vir my

Jy's die wind
Hier onder my vlerke
Wat my hoog hou
In die lug hou
Jy's die vuur
Wat brand in my
Sodat ek kan styg

Met jou krag
En sterkte leer jy my
Om te lewe
Jy´s die rede
Jy's die engel van my hart
Want jy glo in my (Glo in my)

Die kalmte spoel oor my
As jy naby my is
Jou arms bly die hawe
Waar ek veilig rus
Om elke myl saam met my te loop
Te glo en hoop
Dat ek my drome kry
Dis jy
'n Engel gestuur vir my

Jy's die wind
Hier onder my vlerke
Wat my hoog hou
In die lug hou
Jy's die vuur
Wat brand in my
Sodat ek kan styg

Met jou krag
En sterkte leer jy my
Om te lewe
Jy´s die rede
Jy's die engel van my hart
Die engel van my hart (Die engel van my hart)

Jy's die wind
Hier onder my vlerke
Wat my hoog hou (My hoog hou)
In die lug hou (Die lug hou)
Jy's die vuur
Wat brand in my
Sodat ek kan styg (Sodat ek kan styg)

Met jou krag
En sterkte leer jy my
Om te lewe (Om to lewe)
Jy´s die rede (Jy's die rede)
Jy's die engel van my hart
Want jy glo in my (Glo in my)
Jy's die engel van my hart
Want jy glo in my

Curiosità sulla canzone Engel Van My Hart di Juanita du Plessis

Quando è stata rilasciata la canzone “Engel Van My Hart” di Juanita du Plessis?
La canzone Engel Van My Hart è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Engel Van My Hart”.
Chi ha composto la canzone “Engel Van My Hart” di di Juanita du Plessis?
La canzone “Engel Van My Hart” di di Juanita du Plessis è stata composta da Juanita Du Plessis.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop