Draai Terug

Juanita du Plessis

‘n Land gebreek met ‘n hart wat bloei
‘n Mens se lewe is min sien die bloed wat vloei
Almal smag na vrede
Soek na hoop

Wie hou die toekoms in Sy hand
Waar lê genesing vir hierdie land
Op ons kneë sal ons die antwoord kry
Suid Afrika draai terug

Elke mens in hierdie nasie draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy’s Koning

Draai terug
Begrawe die verlede in hoop
Lê elke hart se vrede
Draai terug
Draai terug na Jesus

Suid Afrika draai terug
‘n Land is stukkend en deurmekaar
Hoe gaan die nood en die seer bedaar?
Almal swoeg na uitkoms soek na liefde

Wie maak weer heel?
Wie maak weer vry?
Al wat Hy vra
Is dat ons sonde bely
As almal net luister want die Hemel huil

Suid Afrika draai terug
Elke mens in hierdie nasie
Draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy’s koning

Draai terug
Begrawe die verlede in hoop
Lê elke hart se vrede
Draai terug
Draai terug na Jesus

Hoe kan ons weg kyk as als verval?
En hoe kan ons stilbly en net eenkant staan?

Suid Afrika draai terug
Elke mens in hierdie nasie draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy’s Koning

Draai terug
Begrawe die verlede in hoop
Lê elke hart se vrede
Draai terug
Draai terug na Jesus
Suid Afrika draai terug
Draai terug
Draai terug

Curiosità sulla canzone Draai Terug di Juanita du Plessis

In quali album è stata rilasciata la canzone “Draai Terug” di Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis ha rilasciato la canzone negli album “Wees Lig” e “Wees Lig” nel 2011.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop