Bosveld

Juanita du Plessis

Wat sou dit help as ‘n mens altyd alleen moes wees
Dinge sou nie waarde hê as ons dit nie kan deel
Soos ‘n aand net soos vanaand
By die vuur elke uur
Bring my net nader aan jou

En die Bosveld bly
Net die plek vir my
Solank jy daar is
Om my lief te hê

En ek haal die maan (Ek haal die maan)
En bring hom saam (En bring hom saam)
En lê hom saggies
Voor jou voete neer

Vergeet van die haas en die raas en die prys van goud
Dis koud
Mmmm die wêreld sal ‘n sprokie wees as jy by my wil bly
Op ‘n aand net soos vanaand
By die vuur elke uur
Bring my net nader aan jou

En die Bosveld bly
Net die plek vir my
Solank jy daar is
Om my lief te hê

En ek haal die maan (Haal die maan)
En bring hom saam (En bring hom saam)
En lê hom saggies
Voor jou voete neer

Die glasies klink en die sterre wink en die aand is jonk
Die vroue maak slaai en die manne braai en die lapa stoom
Soos ‘n pot
Vol mieliepap
Op die vuur
Elke uur
Bring my net nader aan jou
Nader aan jou

En die Bosveld bly
Net die plek vir my
Solank jy daar is
Om my lief te hê

En ek haal die maan (Ek haal die maan)
En bring hom saam (En bring hom saam)
En lê hom saggies
Voor jou voete neer

En ek haal die maan (Ek haal die maan)
En bring hom saam (En bring hom saam)
En lê hom saggies
Voor jou voete neer

Curiosità sulla canzone Bosveld di Juanita du Plessis

Quando è stata rilasciata la canzone “Bosveld” di Juanita du Plessis?
La canzone Bosveld è stata rilasciata nel 2003, nell’album “Jy Is...”.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop