Bietjie Van Alles

Juanita Du Plessis

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles (Alles)
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles (Bietjie)

Is jou glasie leeg
Of is jou glasie vol?
Mik jy te laag
Of is jy in die kol?
Wat jy wil hê
Moet jy kan gee
Gaan gooi vir my 'n klippie in die see

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou
Om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my
So sê jy's lief vir my

Hoe pak jy jou rak
Hoe stoom jou trein?
Wat gee jy als?
Waar trek jy die lyn?
Te min is te veel
Te veel is te min
So gee my net die stukkie tussen in

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou
Om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my
So sê jy's lief vir my (Bietjie, bietjie, bietjie)

('n Bietjie van alles - naahooo)
('n Bietjie van alles)

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou
Om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my
So sê jy's lief vir my

Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer van jou
Om my net vas te hou
Ek soek 'n bietjie
Net 'n bietjie meer van alles
Net 'n bietjie meer vir my
So sê jy's lief vir my (Bietjie, bietjie)

('n Bietjie van alles - naaahooo)
Net 'n bietjie meer vir my
So sê jy's lief vir my
Net 'n bietjie meer vir my
So sê jy's lief vir my

Curiosità sulla canzone Bietjie Van Alles di Juanita du Plessis

Quando è stata rilasciata la canzone “Bietjie Van Alles” di Juanita du Plessis?
La canzone Bietjie Van Alles è stata rilasciata nel 2015, nell’album “Toe Staan Die Wêreld Stil”.
Chi ha composto la canzone “Bietjie Van Alles” di di Juanita du Plessis?
La canzone “Bietjie Van Alles” di di Juanita du Plessis è stata composta da Juanita Du Plessis.

Canzoni più popolari di Juanita du Plessis

Altri artisti di Country pop