Skrif Teen Die Muur
Laat my hart net rus
En laat my toe om jou te mis
En vergewe my as ek weer probeer
Ek belowe hierdie is die laaste keer
Antwoord my as ek ‘n email stuur
En bel my terug as jy die boodskap kry
Vertel my dat jy my nog liefhet
Soen my weer want die skrif is teen die muur
Dis die laaste song wat ek vir jou stuur
Die laaste brief wat ek skryf
Elke woord hieroor my lyf
Want die skrif is teen die muur
Laat my weer probeer
Laat my jou liefhê nog net een keer
Hoor my hart as ek na jou roep
En sê my naam as ek na jou soek
Antwoord my as ek ‘n email stuur
En bel my terug as jy die boodskap kry
Vertel my dat jy my nog liefhet
Soen my weer want die skrif is teen die muur
Dis die laaste song wat ek vir jou stuur
Die laaste brief wat ek skryf
Elke woord hieroor my lyf
Want die skrif is teen die muur
Maar elke keer as ek probeer
Dan voel ek hoe jou hart my keer
En êrens het jy weg geloop van my
Want die skrif is teen die muur
Dis die laaste song wat ek vir jou stuur
Die laaste brief wat ek skryf
Elke woord hieroor my lyf
Want die skrif is teen die muur
Dis die laaste song wat ek vir jou stuur
Die laaste brief wat ek skryf
Elke woord hieroor my lyf
Want die skrif is teen die muur