Demone
In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
Vir veels te lank nou weer my mind kom verloor
Iemand al weer toegelaat om my vibe te versmoor
Klomp klein fokken gaatjies in my life te try boor
But don't worry maatjies ek's nog alive julle, hoor
Want hier waar ek is is daar niks tyd vir rus nie
Niemand kan meer hier op my vuurtjie kom pissie
Jissie, vir die kak is ekkie meer lussie
So ek fokkie met mense wattie op my level issie
Gerace voor die kak te veel van my eis kort voor lank sal almal hulle kleure moet wys
My beseerde bene met gene gelace nou's ek terug oppie mic, my gewere gerys
Viole is oor en oor sterker gestring my siel se simbole soos soetgoed bedien
In die donker baklei en my strepe verdien
Sien die goed in evil eerder as om evil goed te sien
In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
Ek het gehustle om die kak aan die gang te hou
Terwyl die res oor lockdown op my voorstoep moan
Later gevoel ek's heeltyd fokken home alone
Myself amper verloor maar ek's terug in my zone nou
Try nog steeds weg van die voices te kruip en myself uit te baklei uit die poison uit
Toe maak ek weer fokken nommers teen 'n royal rate
Terwyl julle vuil lyne in die toilet snuif
In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
So mamma wees weer nervous want die hond is los
En die slang kom seil sirkels rond in die bos
So jy kan maar jou thoughts in die wolke los
En kyk hoe ek reënboogies in die donker kots
Ek's nou over die kak van by die huis moet bly
Kom join my terwyl ek giftige rympies rym
Want dis tyd dat die kak ook nou einde kry so bra na must stay the fuck away van my