Biscuits & Biltong

DAVID KRAMER

Ja die aarde is groot en die sterre is klein
Daar's net akkedisse in die woestyn
Bokke en dorings en die bitter alwyn
Ek ken die Ooskus but it's not the same, ek sê

Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong

(Ah, gee vir my 'n sweep)
(Gee my 'n stok)
(Gee my 'n vroutjie in 'n bontrooi rok)
(Gee my die oop veld waar die bokke wei daar tussen die klippe sal jy my kry, 'cause)

Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong

O die sterre bo die groot stad en die liggies in die nag
Het my weggetrek en verober en in die donkerte geslag
En teen die breek van die golwe en die kraak van die sweep
Het ek bakklei en gestruggle en toe stadig wegbeweeg

So nou's ek terug in die oop veld en terug in die gras
Weer terug waar my voete in die poele rond kan plas
Terug tussend die landerye en terug tussen die stof
Terug tussen die hoë kranse van die bergrivier se mond

Waar die bier en die braaivleis loop soos die snoek
En waar die grond en die modder vlekke maak op my broek
Terug tussen die wynlande en terug met die tang
Terug op die damwalle waar ek lekker visse kan vang

Terug waar die mense nog waai as jy verby hulle ry
En waar die tannies by die tuisnywerheid pies bak vir my
Waar die kinders in die straat speel en dit altyd ruik na braai want dis my plekkie daai

Daar's min waterstrome
Bak koeke oome
Wind en sand en diamantdrome
Telefoon pale en toring drade
Koue bloue hemel met geen genade, 'cause

Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong

Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en biltong, ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus klong
Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus klong

Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus
Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus
Biscuits en Biltong, ek is 'n Weskus klong

Curiosità sulla canzone Biscuits & Biltong di Jack Parow

Quando è stata rilasciata la canzone “Biscuits & Biltong” di Jack Parow?
La canzone Biscuits & Biltong è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Eksie Ou”.
Chi ha composto la canzone “Biscuits & Biltong” di di Jack Parow?
La canzone “Biscuits & Biltong” di di Jack Parow è stata composta da DAVID KRAMER.

Canzoni più popolari di Jack Parow

Altri artisti di