Jy Speel 'n Game Met My [Duet]

Ek weet ek moenie, jy's gevaarlik maar ek val weer hals oor kop vir jou
En jy weet dit, maar jy voel nie iets vir my nie want ek's net 'n game vir jou
Onthou, die wiel sal draai al speel jy net vir nou

Jy speel 'n game met my en dis ek wat weer verloor
Oor en oor
Raak ek weer verlief op 'n hartedief, ek gee oor
Ek verloor

Jy vat maar jy gee nooit terug, want jou liefde is te koop
Gewetenloos soek jy meer en jy laat my aanhou hoop
Is daar iets meer tussen jou en my of niks meer volgens jou?
Onthou, die wiel sal draai al speel jy net vir nou

Jy speel 'n game met my en dis ek wat weer verloor
Oor en oor
Raak ek weer verlief op 'n hartedief, ek gee oor
Ek verloor

Jy speel 'n game met my en dis ek wat weer verloor
Oor en oor
Raak ek weer verlief op 'n hartedief, ek gee oor
Ek verloor

Jy speel 'n game met my (Jy speel 'n game met my)
Is ek niks vir jou? (Is ek niks vir jou?)
Onthou die wiel sal draai (Die wiel sal draai)
Het jy geen berou?

Jy speel 'n game met my en dis ek wat weer verloor
Oor en oor
Raak ek weer verlief op 'n hartedief, ek gee oor
Ek verloor

Jy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief (Raak ek weer verlief)
Sy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief
Sy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief

Canzoni più popolari di Irene-Louise Van Wyk

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)