Dans My

Oë toe, hande uit, voel voel waar is jy?
Wegkruiper, donker kamer, soek jy na my?
As ek jou kan kry in die donker sal ek jou nooit laat gaan in die lig nie
Voel, voel moenie vat, jy is 'n verlore skat, die hele aand praat ons net, tot ons aan die slaap raak

As ek jou kan kry in die donker sal ek jou nooit laat gaan in die lig nie
Sit die ligte af saam met die radio
Want hierdie harte van ons sal hierdie ritme hou, saggies fluister jy musiek in my ore
Net een kyk en ek voel so verlore

Sit die ligte af saam met die radio, want hierdie liefde van ons gaan melodieë bou
Saggies dans jy my dan my verlore, net een kyk laat val jy die volgende woorde

Hart klop, sonder stop, jy het aan my lyf gevat, nog nader, amper daar, tot jy aan my lippe raak
As ek jou kan kry in die donker sal ek jou nooit laat gaan in die lig nie

Sit die ligte af saam met die radio
Want hierdie harte van ons sal hierdie ritme hou, saggies fluister jy musiek in my ore
Net een kyk en ek voel so verlore

Sit die ligte af saam met die radio, want hierdie liefde van ons gaan melodieë bou
Saggies dans jy my, dan my verlore, net een kyk laat val jy die volgende woorde

Lig af, aan my vat, soek en jy sal vind my skat
Lig af, jy my skat, soek en jy kan aan my vat

Sit die ligte af saam met die radio want hierdie harte van ons sal hierdie ritme hou, saggies fluister jy musiek in my ore
Net een kyk en ek voel so verlore
Sit die ligte
Sit die liegte af

Sit die ligte af saam met die radio want hierdie harte van ons sal hierdie ritme hou, saggies fluister jy musiek in my ore
Net een kyk en ek voel so verlore
Sit die ligte af saam met die radio, want hierdie liefde van ons gaan melodieë bou
Saggies dans jy my, dan my verlore, net een kyk laat val jy die volgende woorde

Canzoni più popolari di Irene-Louise Van Wyk

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)