Waar's die Woorde Wat Ek Soek
Onvergeetlik, onvermeidelik, asemrowend, bankie spankie jy
Net jy
Sensueel, professioneel, sjarmant, astrand en aan die brand, dis jy
Net jy
Maar jy is meer ja baie meer
Waar's die woorde wat ek soek?
Al die woorde in die woordeboek
Al die letters in die alfabet
Dis als wat ek het, jy's als wat ek het
Hartstogtelik, verruklik, lieflik, ongelooflik, so bekoorlik jy
Net jy
Onweerstaandbaar, onvervangbaar, onbegeerbaar, onbeheerbaar jy
Net jy
Maar jy is meer ja baie meer
Waar's die woorde wat ek soek?
Al die woorde in die woordeboek
Al die letters in die alfabet
Dis als wat ek het, jy's als wat ek het
Ek kan nie glo jy's myne nie
Ek kan nie glo jy's myne nie
Ek kan nie glo jy's myne nie
Ek kan nie glo jy's myne nie
Ek kan nie glo jy's myne nie
Ek kan nie glo jy's myne nie
Ek kan nie glo jy's myne nie
Ek kan nie glo jy's myne nie
Waar's die woorde wat ek soek?
Al die woorde in die woordeboek
Al die letters in die alfabet
Dis als wat ek het (Als wat ek het)
Als wat ek het