Ek Kan Weer in Liefde Glo

MARC BRENDON, LARS HALVOR JENSEN, RONAN KEATING, DON KELLY, MARTIN MICHAEL LARSSON, CARL HEINRICH WINCKLER

Jy maak dit, so maklik, om op te staan na al die seer
Ek sien jou, nou langs my, jy was nog altyd daar gewees

Gebreekte, beloftes, het my weer op my knieë gedwing
Verlore, gebroke, maar jy het weer die hoop terug gebring
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
Ek kan weer in liefde glo

Om my lê, die skerwe, en jy pak alles terug in plek
Daar's niks meer, verlore, en nou voel alles weer perfek
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy (As net ek en jy)
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees (Myself kon wees)
Ek kan weer in liefde glo

(Want waar sal ons sonder liefde wees)
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo (Ek kan weer in liefde glo)
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy (As net ek en jy)
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees (Myself kon wees)
Ek kan weer in liefde glo

Curiosità sulla canzone Ek Kan Weer in Liefde Glo di Heinz Winckler

Quando è stata rilasciata la canzone “Ek Kan Weer in Liefde Glo” di Heinz Winckler?
La canzone Ek Kan Weer in Liefde Glo è stata rilasciata nel 2013, nell’album “N Spesiale Aand Met, Heinz Winckler”.
Chi ha composto la canzone “Ek Kan Weer in Liefde Glo” di di Heinz Winckler?
La canzone “Ek Kan Weer in Liefde Glo” di di Heinz Winckler è stata composta da MARC BRENDON, LARS HALVOR JENSEN, RONAN KEATING, DON KELLY, MARTIN MICHAEL LARSSON, CARL HEINRICH WINCKLER.

Canzoni più popolari di Heinz Winckler

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)