Sewe Dae en Nagte
Sewe dae en nagte lê ek wawyd wakker en ek wonder elke oomblik oor jou
Sewe moë mores drink ek sterker koppies koffie en ek dink die hele tyd net aan jou
En in sewe kort minute is jy my tere viete en ek weet ek is vir ewig getrou
Waar's daai lekker, lekker, lekker, kom sit stywer, stywer, stywer, jy is mooier, mooier, mooier as ooit
Ek gee jou meer, meer, meer, jy kom nader, nader, nader, eerder later, later, later as nooit

Sewe dae en nagte rol ek rond in die bed, my gedagtes word beset oor jou
Sewe slaapies later en dis ek wat alweer hinker, waar's daai slanke linkerhand van jou?
En sewe maande later wil ek alles uit plaker en ek hoop jy laat die aap uit die mou