Kom Ek en Jy

Hier staan ek stil waar die rooiplein vlek en vars lug my vul
Staar na die prag van die bos op sy mooiste, mooiste dag
My plaas is oor en ek glimlag groot van oor tot oor want die uur is hier
Waar ek jou ontmoet en ons liefde vier

Ek sien uit na vanaand
Die vloer is reg, die musiek is hard en ons is saam

Kom ek en jy dans die aand verby en wys die ander hoe dit gedoen word
Met elke draai sal ons hard lawaai en sokkie tot die son weer opkom
Kom ek en jy dans die aand verby en wys die ander hoe dit gedoen word
Met elke draai sal ons hard lawaai, en sokkie tot die son weer opkom

Jy lyk so mooi, my totaal en al van balans gegooi
Ons kan voel hoe die ander ons dop hou, kalm en koel
Want die uur is hier waar ek met jou dans en ons liefde vier

Ons is nou hier vanaand
Die vloer is reg, die musiek is hard en ons is saam

Kom ek en jy dans die aand verby en wys die ander hoe dit gedoen word
Met elke draai sal ons hard lawaai, en sokkie tot die son weer opkom
Kom ek en jy dans die aand verby en wys die ander hoe dit gedoen word
Met elke draai sal ons hard lawaai, en sokkie tot die son weer opkom

Hulle bekke sal oop hang as hul sien wat ons aanvang
Dis 'n lekker liedjie dié, ons gaan heelaand lewe vier

Canzoni più popolari di Heinz Winckler

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)