Ek Mis Jou
Nog 'n more, nog 'n winter's dag
Hoe mis ek, hoe mis ek my girl
Nog 'n afdraai, nog 'n ompad
Hoe mis ek, hoe mis ek my girl
Ek het my reis begin in Jo'burg
Deur die bloeisels van Pretoria
Op elke grondpad in Suid Afrika
Dink ek net aan haar
Ek sal die hele land vol toer
Solank ek opeindig by jou
Met die deur in die huis waar ek sê
Ek mis jou, ek mis
Ek sal die hele land vol toer
Solank ek opeindig by jou
Met die deur in die huis waar ek sê
Ek mis jou, ek mis
Nog 'n dorp, nog 'n vreemde stad
Hoe mis ek, hoe mis ek my girl
Nog 'n dag, nog 'n hoofweg wag
Hoe mis ek, hoe mis ek my girl
Vertrek van Bloemfontein na Vrede
Deur die kosmos van Namakwaland
Reg deur die Kaap en even Stellenbos
Dink ek net aan haar
Ek sal die hele land vol toer
Solank ek opeindig by jou
Met die deur in die huis waar ek sê
Ek mis jou, ek mis
Ek sal die hele land vol toer
Solank ek opeindig by jou
Met die deur in die huis waar ek sê
Ek mis jou, ek mis jou
Vanderbijl, Fouriesberg tot Parys
Hermanus, Upington tot by die see
Kozibaai tot Springbok, Kommetjie tot Orkney
Jeffreysbaai tot daar by jou
Ek sal die hele land vol toer
Solank ek opeindig by jou
Met die deur in die huis waar ek sê
Ek mis jou, ek mis
Ek sal die hele land vol toer
Solank ek opeindig by jou
Met die deur in die huis waar ek sê
Ek mis jou, ek mis
Ek sal die hele land vol toer
Solank ek opeindig by jou
Met die deur in die huis waar ek sê
Ek mis jou, ek mis jou