Tussen Die Lyne

Emil Struwig

Tussen die lyne
Die langpad lê nog voor
En ons paaie maak nuwe draaie
Hoeveel kanse het ons oor?

Ek stap alleen en soms verdwaal ek
Van besluite wat ek moet neem
Watter een is die regte een?

Tussen die lyne
Die langpad lê nog voor
En ons paaie maak nuwe draaie
Hoeveel kanse het ons oor?

Tussen die lyne
Die langpad lê nog voor
En ons paaie maak nuwe draaie
Hoeveel kanse het ons oor?

Ek staan alleen en wag vir leiding
Die besluite wat ek moet neem
Watter een is die regte een?

Tussen die lyne
Die langpad lê nog voor
En ons paaie maak nuwe draaie
Hoeveel kanse het ons oor?

Tussen die lyne
Die langpad lê nog voor
En ons paaie maak nuwe draaie
Hoeveel kanse het ons oor?

Tussen die lyne

Ek kan niks verander
Ek is maar net 'n mens
Al vat ons pad dalk langer
Is dit nie altyd ons wens

Al voel dit soms te veel
Sal jy als met my deel?
Want dis beter om tussen die lyne van jou hart in te kleur

Tussen die lyne
Die langpad lê nog voor
En ons paaie maak nuwe draaie
Hoeveel kanse het ons oor?

Tussen die lyne
Die langpad lê nog voor
En ons paaie maak nuwe draaie
Hoeveel kanse het ons oor?

Tussen die lyne

Curiosità sulla canzone Tussen Die Lyne di Heidi

Chi ha composto la canzone “Tussen Die Lyne” di di Heidi?
La canzone “Tussen Die Lyne” di di Heidi è stata composta da Emil Struwig.

Canzoni più popolari di Heidi

Altri artisti di Japanese music