Onbekende Weermagman

Onbekende weermagman die mense praat oor jou
Oor jou dappere verlede want jy wil ‘n toekoms bou
Op grensdiens gaan die tyd so vining en so snel verby
Jul stuit die vyand waar jul kan, jul wil ons land verkry

Want met ‘n hart vol van haat het hul goed vergeld met kwaad
Maar met makkers aan jou sy sal jy wel die oorhand kry
Jy sal jou liefde vind al het verlange jou verblind
Weermagman waar gaan jy as jy weer jou vryheid kry?

Jy moet nie so lank wag voor jy skryf nie
Dink met kommer troepie jy moet staan
So stewig soos ‘n rots en jy sal jou liefde vind
Ja spoedig ook jou trots, jy sal jou liefde vind al het verlange jou verblind
Weermagman waar gaan jy as jy weer jou vryheid kry?

Onbekende weermagman die mense praat oor jou
Oor jou dappere verlede want jy wil ‘n toekoms bou
Op grensdiens gaan die tyd so vining en so snel verby
Jul stuit die vyand waar jul kan, jul wil ons land verkry

Want met ‘n hart vol van haat het hul goed vergeld met kwaad
Maar met makkers aan jou sy sal jy wel die oorhand kry
Jy sal jou liefde vind al het verlange jou verblind
Weermagman waar gaan jy as jy weer jou vryheid kry?

Troepie jy moet staan so stewig soos ‘n rots
En jy sal jou liefde vind, ja spoedig ook jou trots
Jy sal jou liefde vind al het verlange jou verblind
Weermagman waar gaan jy as jy weer jou vryheid kry?
Weermagman waar gaan jy as jy weer jou vryheid kry?

Curiosità sulla canzone Onbekende Weermagman di Gerrie Pretorius

Quando è stata rilasciata la canzone “Onbekende Weermagman” di Gerrie Pretorius?
La canzone Onbekende Weermagman è stata rilasciata nel 2007, nell’album “Ek Sing Vir Jou Bles”.

Canzoni più popolari di Gerrie Pretorius

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)