'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Almal tesame, ek wens ek kon bly
Bande van vriendskap om nooit te verbreek nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Wees net gelukkig, so vrolik en bly

Jou dag is soms gevul met eensaamheid
En sorge lyk of dit jou onder kry
Maar dan moet jy net weer dié aand onthou
En sommer gou is daar weer vreugde, vriendskap, liefde, lewens blydskap ook vir jou

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Voel nou gelukkig, dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinnerings vir jou en vir my

Jou dag is soms gevul met eensaamheid
En sorge lyk of dit jou onder kry
Maar dan moet jy net weer die aand onthou
En sommer gou is daar weer vreugde, vriendskap, liefde, lewens blydskap net vir jou

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Voel nou gelukkig, dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinnerings vir jou en vir my

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Voel nou gelukkig, dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?

Dit word 'n aand dié om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinnerings vir jou en vir my

Curiosità sulla canzone 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie di Gerrie Pretorius

Quando è stata rilasciata la canzone “'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie” di Gerrie Pretorius?
La canzone 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie è stata rilasciata nel 2007, nell’album “Ek Sing Vir Jou Bles”.

Canzoni più popolari di Gerrie Pretorius

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)