Los My Alleen

Los my alleen, alleen met al my verdriet
Daar is tye dat 'n mens alleen moet wees
Niemand, niemand, niemand kan vertroosting gee
Ek moet self die seer in my aanvaar

Los my alleen, alleen met al my verdriet
Ek glimlag maar die seer bly binne my
Iemand, iemand, iemand wat gelukkig was en verloor dit, weet wat ek nou voel

Daar staan 'n laaste glas
Die huis is stil
So sonder jou

En ek voel vanaand op my skouer
En jou stem, alles kom weer reg
Maar dit kan ek nie glo
Want die afskeid was so anders as voorheen
Dit was so finaal
Ek is nou alleen
En ek het jou so lief

Los my alleen, alleen met al my verdriet
Daar is tye dat 'n mens alleen moet wees
Niemand, niemand, niemand kan vertroosting gee
Ek moet self die seer in my aanvaar

Los my alleen, alleen met al my verdriet
Ek glimlag maar die seer bly binne my
Iemand, iemand, iemand wat gelukkig was en verloor dit, weet wat ek nou voel

Los my alleen

Canzoni più popolari di Gerrie Pretorius

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)