Die Blonde Matroos [Remix]
Sy staan op die hawe
Van Tafelbaaistrand
Haar seeman's geliefde
Hou sy by die hand
Sy kla oor haar noodlot haar hartjie is seer
Sy het glad geen tuiste
Geen moederlief meer
Neem haar, o matroos neem haar saam as jy swerwe
By jou wil sy ween wil sy lag wil sy sterwe
Jul hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag wat meer kan ek gee
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see
Ek gee jou my liefde, ag wat meer kan ek gee
(Sy staan op die hawe)
(Van Tafelbaaistrand)
(Haar seeman's geliefde)
(Hou sy by die hand)
Sy kla oor haar noodlot haar hartjie is seer
Sy het glad geen tuiste
Geen moederlief meer
Ons seeman, o matroos neem haar saam as jy swerwe