Somer

Franja du Plessis

Dis sand en see dis ek en jy
Dis 'n plek waar ek wil bly
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou

Ek wil net myself red
En iewers af gaan sluit
Met water blou, wit strande nou
En iets met 'n bietjie byt
Al wat kort is jy
Gaan jy my kom kry

Dis sand en see, dis ek en jy
Dis 'n plek waar ek wil bly
Die aande raak langer, die musiek al hoe harder
Jy gaan nie beter kry
Dis water, son en somer die
Jy kan gaan, maar ek bly net hier
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou

Ons lywe bruin
Beplanning fyn oor wat ons als gaan doen
En wat die sonsak nog beter maak
Is die manier hoe jy my soen
Wil jy saam met my
Ok nog langer bly

Dis sand en see, dis ek en jy
Dis 'n plek waar ek wil bly
Die aande raak langer, die musiek al hoe harder
Jy gaan nie beter kry
Dis water, son en somer die
Jy kan gaan, maar ek bly net hier
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou

Met ons voete al nat het ons alreeds 'n kans gevat
Met ons probleme klein kan ons vir 'n rukkie saam verdwyn
Vir 'n ruk saam verdwyn

Dis sand en see, dis ek en jy
Dis 'n plek waar ek wil bly
Die aande raak langer, die musiek al hoe harder
Jy gaan nie beter kry
Dis water, son en somer die
Jy kan gaan, maar ek bly net hier
Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou

Die atmosfeer en die branders ja
Ek soek niks anders as net tyd saam met jou

Curiosità sulla canzone Somer di Franja du Plessis

Quando è stata rilasciata la canzone “Somer” di Franja du Plessis?
La canzone Somer è stata rilasciata nel 2018, nell’album “Hittegolf”.

Canzoni più popolari di Franja du Plessis

Altri artisti di