4 Nefies
Dis Vrydagaand, skop jou skoene uit
Dis 'n onbeplande, vinnige besluit
Steek aan die vure, nooi die bure in
Die party het begin
Ons is arm man, die rand is in sy
Moenie, dit sê nie
Die manne praat, die rugby is lekker
Kan nie so sê nie
Maar bring jou tjoppie, en skiet die proppie af (Af)
Ja, ons is lekker laf (Laf)
Dis 'n bring en braai
Ons maak lawaai
Kuier tot die hanne kraai
Samesyn
'n Bietjie wyn
Onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in
Cheers op 'n lekker ding
Oooh so lig jou glas
Hou hom vas
Sit hom in 'n ander klas
Samesyn
'n Bietjie wyn (Hey)
Onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in
Cheers op 'n lekker ding
Op 'n aand waar ons
Bymekaar kan wees
Ooh, met 'n vriend soos jy
Vang ons lekker gees
Hier gaan ons groot
Gooi jou hoogste noot
En kom
Die aand is amper om
Dis 'n bring en braai
Ons maak lawaai
Kuier tot die hanne kraai
Samesyn
'n Bietjie wyn
Onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in
Cheers op 'n lekker ding
Ooh, so lig jou glas
Hou hom vas
Sit hom in 'n ander klas
Samesyn
'n Bietjie wyn (Hey)
Onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in
Cheers op 'n lekker ding
Dis 'n bring en braai
Ons maak lawaai
Kuier tot die hanne kraai
Samesyn
'n Bietjie wyn
Onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in
Cheers op 'n lekker ding
Ooh, so lig jou glas
Hou hom vas
Sit hom in 'n ander klas
Samesyn
'n Bietjie wyn (Hey)
Onthou tog net die hoofpil pyn
Bring, bring die 4 nefies in
Cheers op 'n lekker ding
Bring, bring die 4 nefies in
Cheers op 'n lekker ding