Wind en Weer

Ek het jou vergeet by die agterdeur
Jou weer opgetel toe ek arriveer
Al die garing wat jou aanmekaar hou losgetorring te hard hanteer
My blinkoog lappop gelos om buite te slaap tussen wind en weer
Tussen wind en weer

Curiosità sulla canzone Wind en Weer di Die Heuwels Fantasties

Quando è stata rilasciata la canzone “Wind en Weer” di Die Heuwels Fantasties?
La canzone Wind en Weer è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Wilder as Die Wildtuin”.

Canzoni più popolari di Die Heuwels Fantasties

Altri artisti di