Kan Iemand My Hoor?

Sielsiek
‘n Bietjie angstig en eensaam
En my lyf is tot niet
Want ek
Is ‘n bietjie ongehoorsaam

Dronkverdriet (Dronkverdriet)
En so effe onvoorspelbaar
Ek het nie veel meer om te sê behalwe ek het jou altyd lief gehad

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

Kan iemand my hoor?
Kan jy my hoor?

Stoksielalleen
En ek is weer die enigste een
Ek is ook die enigste een met niks oor om te gee nie
Hopeloos te lomp en swaar

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor

Kan iemand my hoor?

Kan iemand my hoor?

Kan jy my hoor?

Curiosità sulla canzone Kan Iemand My Hoor? di Die Heuwels Fantasties

Quando è stata rilasciata la canzone “Kan Iemand My Hoor?” di Die Heuwels Fantasties?
La canzone Kan Iemand My Hoor? è stata rilasciata nel 2020, nell’album “2021”.

Canzoni più popolari di Die Heuwels Fantasties

Altri artisti di