Sy
Sy kom van 'n
Klein dorpie af
Sy hou van rolskaats
Perde en lag
En elke Sondag
'n Klein bietjie te hard
As haar vriende aan die slaap raak in die Sondagskool-klas
Hoe sal ons onthou word
Wat bly dan oor as ons deel van die grond word
Ek hoop ons word gehoor
Anders wat bly oor
Wat bly dan oor
Sy raak verveeld in die middag
Alleen by die huis
Staan op haar stoep en sing as die ouer seuns kom kyk
Sy voel die gewig van die wêreld
Sy, ek dink sy verstaan
Ek was al daar
Ek dink ek verstaan haar
Sy kom van 'n
Klein dorpie af
Sy hou van rolskaats
Perde en lag
En elke Sondag
'n Klein bietjie te hard
As haar vriende aan die slaap raak in die Sondagskool-klas
Die Sondagskool-klas
Hoe sal ons onthou word
Wat bly dan oor as ons deel van die grond word
Ek hoop ons word gehoor
Anders wat bly oor
Wat bly dan oor
Skelm siggarette hou hande vas
Op agter sitplekke wat haar stad toe kan vat
Sy voel die gewig van die wêreld
Sy, ek dink sy verstaan
Ek was al daar
Ek dink ek verstaan haar
Sy voel die gewig van die wêreld
Sy, ek dink sy verstaan
Ek was al daar
Ek dink ek verstaan haar
Verstaan haar