Sheila

Fluit fluit fluit ons storie is uit Sheila
Stilte in die donker aande sonder jou Sheila
Sheila
Verhale eindig soms as ons die blaaie brand
Sheila
Dis nou maar jammer maar daar’s lig aan die ander kant

Fluit fluit fluit ons storie is uit ek sing myself aan die slaap vanaand
Fluit fluit fluit ons storie is uit gaan soen jouself aan die slaap vanaand

Ek weet jy’s iemand anders saam met iemand anders
Ag kom nou Sheila kom aan

Fluit fluit fluit jou storie is uit sy was nog altyd reg vir my Sheila
Jare was ek net ′n vriend my kaarte reg gespeel na my Sheila

Maar Sheila
Ek wonder by myself hoe lank voor 'n ander man jou vang met ′n ander plan
Sheila
Kan ek van plan verander stop maar die storie man stop maar die storie man

Fluit fluit fluit ons storie is uit gaan soen jouself aan die slaap vanaand
Fluit fluit fluit ons storie is uit ek sing myself aan die slaap vanaand, Sheila
Fluit fluit fluit ons storie is uit gaan soen jouself aan die slaap vanaand

Curiosità sulla canzone Sheila di Die Heuwels Fantasties

Quando è stata rilasciata la canzone “Sheila” di Die Heuwels Fantasties?
La canzone Sheila è stata rilasciata nel 2017, nell’album “Okay!”.

Canzoni più popolari di Die Heuwels Fantasties

Altri artisti di