Laat Hy Val Waar Hy Wil
Daar is lewe tot daar nie meer lewe is nie
Geselsies tot daar nie meer woorde oor is nie
Wat ek nou vir jou sê
Daar waar hy val sal hy lê
Vat dit sluk vir sluk tot die stemme verstik mense het hulle eie grense uitgetik
Moenie vra oor die hoe wat of waar
Laat hy val
Laat hy val waar hy wil
Grense is lyne op padkaarte en breine
Mense is gedagtes met gesigsuitdrukkings
Niemand ken die vraag op die antwoord nie
Waar jy groot geword het bestaan nie meer nie
Verlore kinders moet loop en leer en werk om hul van hul ontbedkuns lus te bekeer
Laat ek nou vir jou sê
Daar val daar sal lê
Vat dit sluk vir sluk tot die stemme verstik mense het hulle eie grense uitgetik
Moenie vra oor die hoe wat of waar
Laat hy val
Laat hy val waar hy wil
Jou huis is waar die son opkom
Ons is nou hier nie so gekies nie
Jou huis is waar die son opkom
Ons is nou hier nie so gekies nie
Ons vat dit sluk vir sluk
Ons vat dit sluk vir sluk tot die stemme verstik mense het hulle eie grense uitgetik
Moenie vra oor die hoe wat of waar
Laat hy val
Laat hy val waar hy wil
Laat hy val waar hy wil