Ek Sou Wou

Asemrowend, wonderwerk, vuurwerk, wie wil werk?
Die kroeg sit langs die kerk
Wie weet waar is al die gevaar, al die gevaar is daar waar al die mense kom bymekaar
Aksie, reaksie, transaksie
Aksie, aksie, satisfaksie

Wie weet waar al die dooie poppe dans, die dooie poppe dans waar al die kerke leeg staan
Wie weet waar is al die gevaar al die gevaar is daar waar al die mense kom bymekaar
Al die mense kom bymekaar
(Sou jy wou sê jy was daar?)

As ek wou sou ek, sê my gou
As jy sou wou, sê my nou
As ek wou sou ek, sê my gou
As jy sou wou, sê my nou

Groepsdruk, groepswoeps, muurangelier
Of nie een van die bogenoemde nie
Vasvrae, regraai, spitbraai, blaarslaai, dinge raak anti-sosiaal vir enig rondstaan, op my eie rondval
Aksie satisfaksie

As ek wou sou ek, sê my gou
As jy sou wou, sê my nou
As ek wou sou ek, sê my gou
As jy sou wou, sê my nou

(Sê my nou)

(Sê my, sê wat's daar)

As ek wou sou ek (As ek wou)
Sê my gou (Sê my gou)
As jy sou wou (As jy sou wou)
Sê my nou (Sê my nou)
As ek wou sou ek
Sê my gou (Sê my gou)
As jy sou wou (As jy sou wou)
Sê my nou (As jy sou wou)

Ek sou wou voel hoe dit voel hoe dit voel hoe dit voel om te voel, dit voel, dit voel, dit voel (As jy sou wou)
Voel hoe dit voel, hoe dit voel
Ek sou wou
Voel hoe dit voel hoe dit voel hoe dit voel om te
Voel hoe dit voel hoe dit voel hoe dit voel om te voel
Hoe dit voel, hoe dit voel
Ek sou wou

Curiosità sulla canzone Ek Sou Wou di Die Heuwels Fantasties

Quando è stata rilasciata la canzone “Ek Sou Wou” di Die Heuwels Fantasties?
La canzone Ek Sou Wou è stata rilasciata nel 2012, nell’album “Alles Wat Mal Is”.

Canzoni più popolari di Die Heuwels Fantasties

Altri artisti di