Doodgewone Aand

Die hartseer lê vlak en is yl gesaai (Is yl gesaai)
Deur die blare wind verwaai (Wind verwaai)
Ek wapper dapper
Ek wapper dapper
Ek wapper dapper

Sluk jou trane skattebol
Want jy is beter
As die geroesmoes in hierdie plek
Kyk dis amper skemer
Voel die aarde draai in unisoon, dis oëverblindery
Dit wat jy is, is jy

Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig

Jy weet ons praat nie meer nie
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood
(Ons oor diе dood)

Dis die gejaag wat ons naar maak (Dis die gejaag wat ons naar maak)
Te veel al hiеrdie jaar verloor
Ek soek ‘n miljoen rand
Toe ‘n miljoen rand nog ‘n miljoen rand was
‘n Wentelbaan wat draai in unisoon

Ek kul jou hart
Ek kon jou hart voel klop
Deur die spierwit lig
Soos ‘n spierwit lig

Jy weet ons praat nie meer nie
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood

Sluk jou trane skattebol
Want jy is beter
As die geroesmoes in hierdie plek
Kyk dis amper skemer

Ek kul jou hart (Skattebol)
Ek kon jou hart voel klop
Soos 'n spierwit lig
Deur die spierwit lig

Jy weet ons praat nie meer nie
In plaas van droom
Bekommer ons
Ons oor die dood

Ons oor die dood, ons oor diе dood
Ons oor die dood, ons oor diе dood

Doodnormaal, doodnugter
Doodgewone aand
Doodmoeg, ontnugter
‘n Doodgewone aand

Doodnormaal, doodnugter
Doodgewone aand
Doodmoeg, ontnugter
‘n Doodgewone aand

(Sluk jou trane skattebol)
(Sluk jou trane skattebol)

Canzoni più popolari di Die Heuwels Fantasties

Altri artisti di