Nooit Meer Sonder Jou
Ek het probeer sonder jou
En ja ek voel vry
Maar jou liefde kan ek nog voel brand
Diep hier binne my
En wat als tog so moeilik maak
Al moet ek dan sê
Waarom is dit so moeilik vir my?
Voel jy ook die pyn?
Ja ek soek ‘n lewe sonder jou
My lewe kan voortgaan sonder jou
Ek voel dat ek sterker is as ooit
Tog soek ek vir jou hier
Jy kan my van al die pyn genees
Ek kan net gelukkig by jou wees
Ek wil nooit nooit meer sonder jou
Ek’s beter af sonder jou
My kop kan nou rus
Maar vir aande en weke het ek jou nogsteeds gemis
Ja ek soek ‘n lewe sonder jou
My lewe kan voortgaan sonder jou
Ek voel dat ek sterker is as ooit
Tog soek ek vir jou hier
Jy kan my van al die pyn genees
Ek kan net gelukkig by jou wees
Ek wil nooit nooit meer sonder jou
Waarom droom ek nog oor jou? (Waarom droom ek nog oor jou?)
Ek kan net lewe saam met jou (Ek kan net lewe saam met jou)
Vandag nou steek dit by my vas as jy net by my was
Ja, ek soek ‘n lewe sonder jou
My lewe kan voortgaan sonder jou
Ek voel dat ek sterker is as ooit
Tog soek ek vir jou hier
Jy kan my van al die pyn genees
Ek kan net gelukkig by jou wees
Ek wil nooit nooit meer sonder jou
O ek wil nooit nooit meer sonder jou