Is Daar Engele
Daar was ‘n tyd
Daar was ‘n plek
Waar my hart behoort het
Sê my hoe lank staan liefde sterk?
Daar was ‘n rede
Jy was my doel
Wat my hart gevoel het
Was vir altyd bedoel
Ek was seker jy sou langer bly (Langer bly)
Niks of niemand sal ons kan skei
Is daar engele waar jy nou is?
Is dit waar daar’s geen hartseer geen pyn net rus?
Sê my kan jy my hoor?
Is daar engele ook rondom my?
Jy’t belowe jy's altyd naby my
Sê my kan jy my hoor?
Daar was ‘n tyd
Daar was ‘n plek
Waar my hart behoort het
Sê my hoe lank staan liefde sterk?
Ek was seker jy sou langer bly (Langer bly)
Niks of niemand sal ons kan skei (Ons kan skei)
Is daar engele waar jy nou is?
Is dit waar daar’s geen hartseer geen pyn net rus?
Sê my kan jy my hoor?
Is daar engele ook rondom my?
Jy’t belowe jy's altyd naby my
Sê my kan jy my hoor?
Is daar engele waar jy nou is?
Is dit waar daar’s geen hartseer geen pyn net rus?
Sê my kan jy my hoor? (Kan jy my hoor?)
Is daar engele ook rondom my?
Jy’t belowe jy's altyd naby my
Sê my kan jy my hoor?
Kan jy my hoor?