Die Beste

Jy's elke hartklop binne my
In elke asem is dit jy
Hoe weet ek wat jy regtig voel?
En of jy elke woord bedoel?

Jy sien ek staan vir jou en wag
Om te hoop jy sê ek mag
Jou hier styf vas teen my hou moet nooit weer berou
Sê my wat maak ons nou?

Ek wil vir jou (Ek wil vir jou)
Meer as die beste gee
Ek wil vir jou (Ek wil vir jou)
Van my lewe en liefde leer

Ek wil vir jou (Ek wil vir jou)
Elke ster in die hemel gaan haal
Ek wil jou in my liefde laat verdwaal

Vat elke tree vanaand en dans
Ons gee ons harte weer die kans
Om 'n warm gevoel te verstaan te bedoel
Kan jy voel wat ek voel?

Ek voel jou asem deur my reën
Vir jou die sterre by die hemel leen
Hoe die more son verskyn en liefde ons verdwyn
My beste gee

Ek wil vir jou (Ek wil vir jou)
Meer as die beste gee
Ek wil vir jou (Ek wil vir jou)
Van my lewe en liefde leer

Ek wil vir jou (Ek wil vir jou)
Elke ster in die hemel gaan haal
Ek wil jou in my liefde laat verdwaal

En ons altwee hou nog vas
Want ons weet dis ons wat pas
En ons mis hoe dit nog altyd was

Ek wil vir jou
Meer as die beste gee
Ek wil vir jou
Van my lewe en liefde leer

Ek wil vir jou (Ek wil vir jou)
Elke ster in die hemel gaan haal
Ek wil jou in my liefde laat verdwaal
Ek wil jou in my liefde laat verdwaal

Canzoni più popolari di Cordelia

Altri artisti di Dance pop