Waar Is Jy Romeo?

My prins is oppad sy perd is opgesaal
Ek ken nog nie sy naam nie maar hy kom my haal
Eendag as hy my kry
Sal ek dadelik weet dis hy
En dan vat hy my na 'n plek waar niemand ons sal kry

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou ek kan nie langer hou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou 'n nuwe more bou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel
'n Plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Hy's die een wat my hart in sy hande hou
By hom kan ek veilig voel en hom vertrou
Daar is vrede in my as hy praat
Hy's die een wat my hart stil maak
Hy's die man in my drome wat elke nag oor my kom waak

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou ek kan nie langer hou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou 'n nuwe more bou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel
'n Plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Ek wens dat ek nou al kon weet
Waar jy nou is waar's jy?
Ek wens dat ek nou al kon weet

Ek wens jy was al hier by my
Ek wens jy was hier by my
Ek wens jy was al hier by my

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou ek kan nie langer hou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou 'n nuwe more bou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel
'n Plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Canzoni più popolari di CHARLIZE BERG

Altri artisti di Afrikaans