Hello Hello

Hier is dit nou, ons staan alweer voor 'n sad goodbye
Gee my 'n soen, 'n laaste soen voor jy wiele draai
Ek wens ek en jy kon net nog 'n rukkie langer bly
Jy weet ek soek jou, ek soek jou altyd naby my (Naby my, ek mis jou)

As jy wakker word bel jy my hello hello, sê jy's lief vir my, ek wil my dag begin saam met jou, ek mis jou (Ek mis jou)
As ek wakker word voor jy bel, hello hello, sal ek die tyd aftel, ek kuier nog om jou stem weer te hoor, ek mis jou

Hello (Ek mis jou)
Hello (Hello)

Hoe lank gaan ek moet wag voor jy my weer styf vashou?
Jy sal nie glo hoe baie ek klaar verlang na jou
Kyk op jou foon daar's iets spesiaals vir jou vanaand
Jy weet dit is net jy wat die vlam in my laat brand (Laat brand, ek mis jou)

As jy wakker word bel jy my, hello hello, sê jy's lief vir my, ek wil my dag begin saam met jou, ek mis jou (Ek mis jou)
As ek wakker word voor jy bel, hello hello, sal ek die tyd aftel, ek kuier nog om jou stem weer te hoor, ek mis jou

Hello (Ek mis jou)
Hello

Hello, hello, hello stuur ek vir jou
Hello, hello, hello nog 'n soen dat jy onthou
Ek mis jou

Hello, hello, hello stuur ek vir jou
Hello, hello, hello nog 'n soen dat jy onthou
Ek mis jou (Hey)

As jy wakker word bel jy my, hello hello, sê jy's lief vir my, ek wil my dag begin saam met jou, ek mis jou (Ek mis jou)
As ek wakker word voor jy bel, hello hello, sal ek die tyd aftel, ek kuier nog om jou stem weer te hoor, ek mis jou

Hello (Ek mis jou)
Hello, hello

Canzoni più popolari di CHARLIZE BERG

Altri artisti di Afrikaans