Breek
Ek was nog nooit so deurmekaar nie
Ek wou nog altyd opstaan voor ek val
Hier val ek nou
Ek was nog nooit so bang vir woorde nie, mmmm
Want woorde kon my nooit so seermaak nie
Hier val ek nou
Ek soek net iemand om my vas te hou
Hier val ek nou
Want dis net al wat ek nou sal onthou
Hoe breek jy my hart?
Dis al wat ek wil weet
Jy los my verwaard
Dit het my klaar getref
Hoe breek jy my hart?
Ek wil nooit die waarheid hoor nie
Want nou is dit te laat vir jou berou
Hier val ek nou
Ek soek net iemand om my vas te hou
Hier val ek nou
Want dis net al wat ek nou sal onthou
Hoe breek jy my hart?
Dis al wat ek wil weet
Jy los my verward
Dit het my klaar getref
Hoe breek jy my hart?
Dis al wat ek onthou
Hoe breek jy my hart?
Dis al wat ek wil weet
Jy los my verward
Dit het my klaar getref
Hoe breek jy my hart?
Hoe breek jy my hart?
Hoe breek jy my hart?